Sam Palladio

Sam Palladio
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sam Christian Palladio Scott
Geboorte 21 November 1986 (1986-11-21)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2010–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Palladio (gebore 21 November 1986) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 7 Lives (2011), Runner Runner (2013), en Strange Magic (2015), en in die televisiereeks Nashville (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy